+63
Selfsorg in Kleinmond

Fynbos Mountain View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die motorhuis nie.
Die leefarea is op die boonste verdieping en is dalk nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet hul eie skottelgoed was. Daar is 'n skottelgoedwasser.
Die perseel word 2 keer per week skoongemaak.
Gaste kan op die balkon braai, maar daar mag nie in die kaggel gebraai word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

16 Agapanthus Avenue, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ea536b5ca94444e4e036a1556eaf3602196111c0db4077c9e1dfe0ee21613a4b5e64c8204033ec75544ba583daabdd58b83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 16 Agapanthus Avenue Heuningkloof 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.33298758736 19.05101964418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang