+14
Selfsorg in Umhlanga

G03 Terra Mare

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

G03 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die Terra Mare-kompleks in Umhlanga. Dis net oorkant Umhlanga se swemstrand.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n ronde etenstafel vir 6. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitemeubels.

Die kompleks bied oop parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.7
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.3
Diens
1.7
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA

69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf45158eaf4750b22d3361de183e61f27a1f0d1b5c59f43635f0d528c840985597549de91abfce605b8d247d099a1744f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
3 5 1 3 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717063 31.090711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang