LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G03 Terra Mare | LekkeSlaap
+21

G03 Terra Mare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 942 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

G03 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die Terra Mare-kompleks in Umhlanga. Dis net oorkant Umhlanga se swemstrand.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met DStv, 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n ronde etenstafel vir 6. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Die kompleks bied oop parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by G03 Terra Mare sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 942
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb29b84fb527a913f0e6acfd10597a7456eaaf57055a9a487c1b659f52ac5778639086466da35e9e0b2226b0d5c6fed3d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 942  per nag (plek vir 6) 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.717063 31.090711
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!