Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gallery Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Gallery Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lesly B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B

Peaceful and relaxing.

See stars.

Lesly B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B

Very relaxing.

Quiet and peaceful. Enjoyable stay.

Gallery Inn se terugvoer

Good Day Lesly,

Thank you for your stay.
It was a pleasure hosting you.

Hope to see you in the near future.

Kind Regards,

Gallery Inn
Evens M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evens M

Hospitality is the priority in the venue with a warm welcome.

Venue management has done more to take care of the guests with a warm welcome mood, and venue viewing. Well done and presented.

Quinten W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten W

Vrede vir die siel.

Lekker stil en rustig.

Jaun S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun S

Baie goed! Sal Gallery Inn aanbeveel.

Grondpad na die tuise in goeie toestand, incheck maklik en vinnig! Huis was skoon en gemaklik, 2 baie oulike honde wat kom hello sê.

Gallery Inn se terugvoer

Goeie dag Jaun,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was wonderlik om jou hier by Gallery Inn te huisves.
Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Jerry-lee

Gallery Inn

Gallery Inn
Tanya D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Heerlike en rustige plekkie om te geniet.

Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Kamers is ruim en skoon en die kombuis het al die nodige geriewe. Die natuurskoon is heerlik en mens hoor gereeld die voëls sing. Swembaddens is skoon en daar is genoeg spasie en die bonfires is heerlik. Wat ek wel kan voorstel: oral waar modder is, gooi grys klippies, daar is te veel modder, veral na dit gereën het. Die matjies in die huis is gevaarlik, dit is baie glad, ek het amper geval. Koop asb. 2-Ply toiletpapier.

Gallery Inn se terugvoer

Good day Tanya,

Thank you for your stay with us, it was great having you here at Gallery Inn.

We are looking into paving the areas where it is necessary.
We look forward to hosting you again.

Kind regards,
Jerry-lee

Gallery Inn

Gallery Inn
Dalene O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Relaxing, got an opportunity to unwind, peaceful, comfortable and fun. Dogs loved it.

The only drawback, the Wi-Fi was not available, we were in the last unit, it's not available at that distance. Towels although clean had a mouldy smell when wet. Were given new towels after our second night but it had the same issue. If travelling with dogs, ensure to use a tick treatment beforehand, there's lots of long grass on the premises which have ticks.

Gallery Inn se terugvoer

Good day, Dalene
Thank you for your stay with us; it was lovely having you.
We will look into the cleanliness of the towels. Thank you for your review.
Kind Regards,
Gallery Inn

Gallery Inn
Hendrik T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Baie rustig, goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly.

Gallery Inn se terugvoer

Thank you for your kind review Hendrik.
We are glad that you enjoyed your stay here and hope to see you in the near future again.

Gallery Inn
Thuli T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli T

It was very peaceful and beautiful place.

The place was clean, quiet and the house catered exactly what we needed thnx.

Gallery Inn se terugvoer

Good Day Thuli, thank you for your stay with us. It was a pleasure hosting you.
Hope to see you in the near future again.

Kind Regards,
Gallery Inn.

Gallery Inn
Truly T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Truly T

Privaat? Ek kyk in die buurman se kombuis as ek by my braai sit. Dit is verseker nie privaat nie.

WiFi is nie in die kamers beskikbaar nie!

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Reggie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reggie P

My besoek was awesome!

Lekker stil plek en rustig.

Busi Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi Z

Everything was great with the place.

The place was nice and everyone was friendly with us.

Christina Tina K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina Tina K

Environment-friendly, staff is friendly, place is tidy and clean.

The staff was too friendly and willing to assist when we needed help.

Caroline M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M

I enjoyed my stay but the lady and the guy doing the cleaning are not friendly at all, the guy does not even greet people.

Please teach them manners as they do have an attitude towards visitors.

Lorato M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lorato M

It was great as we had fun, our host was wonderful but the chalets were not clean & little bit stuffy.

It's like 8 km away from the centre & was lovely, the garden is beautiful.

Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a07c0c9418099c6311ab4f38ab5b27df935b9abc3081bb7a8d8d39d53a3ef9f2962333f80782a51992bc71dc44b8a92482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Plot 69 Roodekuil Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.954584766536 28.337286114693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang