Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gallery Inn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Chalet vir 2
Selfsorg.
Chalet vir 4
Selfsorg.
Chalet vir 7
Selfsorg.
Chalet vir 8
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Dagbesoekers wat nie gaste by die eenhede besoek nie: Hierdie besoekers moet 'n ingangsfooi by die hek betaal. Hierdie besoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees.
- Dagbesoekers wat gaste by die eenhede besoek: Elke eenheid mag 'n maksimum van 4 dagbesoekers ontvang wat elk 'n ingangsfooi moet betaal. Dagbesoekers mag slegs tussen 08:00 en 17:00 op die perseel wees en dagbesoekers mag nie by die eenehde afgelaai word nie. Eie vervoer word vereis of die dagbesoekers moet by diehoofhek afgelaai word waar gaste hulle dan kan ontvang.
'n Sleutel- en breekskadedeposito moet met aankoms in kontant betaal word. Die depostio sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en die chalet nagegaan is. Indien die deposito via kredietkaart betaal is, sal dit binne 3-5 werksdae terugbetaal word.
- Wanneer gaste uitklok sal die eenhede deur die personeel nagegaan word en indien enige skade is of enige items is vermis, sal gaste verantwoordelik gehou word vir die skade en die vervanging van die evrmiste items. In hierdie geval sal die koste vanaf die sleutel- en breekskadedeposito verhaal word. Indien die skade of vermiste items se waarde die breekskadedeposito oorskrei sal gaste die nodige bedrag voor vertrek betaal.
- Geen gaste mag enige spasie op die perseel misbruik of gebruik in so 'n mate waar ander gaste verontrief word nie. Daar is geen toegang tot areas wat as Geen Toegang gemerk is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 69 Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a07c0c9418099c6311ab4f38ab5b27df935b9abc3081bb7a8d8d39d53a3ef9f2962333f80782a51992bc71dc44b8a92482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Plot 69 Roodekuil Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.954584766536 28.337286114693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem