+48
Lodge in Vryburg

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 317 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Comfortable, beautiful, will definitely recommend to others. We will definitely stay at Game View Lodge in future. Excellent service, beautiful and spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Hi Carina This is very good news, we are delighted to hear it. Looking forward to welcoming you here again.

Annika T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Vriendelik. Beste diens, beste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie. Waardeer die mooi woorde.

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Ons is bly om dit te hoor, sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Deon R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Perfek. Baie mooi en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike en ontspanne atmosfeer. Verblyf was heerlik en lekker ontspannend. Die kamer en badkamer is baie netjies en lekker ruim. Die balkon was heerlik om nog tot laat aand te sit en ontspan. Dit was ook lekker om op die dek te sit en die sonsondergang te geniet en ook die diere te sien. Die buffet ontbyt was ook heerlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, Annalien. Ons hoop om julle weer hier te ontvang eendag.

Linsey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolutely perfect! Fantastic B&B. Beautifully appointed. Will highly recommend Game View Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Thank you, Linsey. Recommendations will be highly appreciated!

Dewald W
1 nag
5.0
Jan 2026

Kom ontspan bietjie. Heerlike ruim kamer met 'n balkon. Goeie uitsig oor die aangrensende natuurreservaat. Mini bar 'n bonus of kuier by die kroeg met uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie L
1 nag
5.0
Jan 2026

Pragtige 5 ster gastehuis wat uitkyk op natuurreservaat. Pragtige 5 ster gastehuis in Vryburg wat uitkyk op natuurreservaat! Wonderlike plek met vriendelike gasheer en gasvrou. Kamers en hele huis is pragtig gemeubileerd. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie vir die komplimente, hoop om julle weer eendag hier te ontvang.

Annora C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Groot plesier, hoop julle kom weer eendag!

Mareliza J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker oorslaap stop tussen Kgalagadi en Gauteng. Ons keer altyd terug na Game View Lodge om daar oor te slaap as ons reis tussen die Kgalagadi en Pretoria. Nog altyd meer as tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Ons is bly om te hoor julle bly lekker. Hoop ons sien julle dan weer volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 317

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 317 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang