+48
Lodge in Vryburg

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 322 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Braam P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige omgewing, asof op die plaas. Ja, vriendelike ontvangs, goed toegeruste ruim kamer, met heerlike buffet ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoer.

Rene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik 5 ster akkommodasie. Netjies, veilig, luukse akkommodasie smaakvol toegerus. Ontbyt was uit die boonste rakke, groot verskeidenheid om van te kies. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons in die omgewing kom. Baie dankie vir vriendelike en gasvrye diens. Beveel dit vir seker aan vir verblyf in Vryburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, ons waardeer julle besoek en hoop om julle weer te sien.

Cecil N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vyfster inderdaad. Ons sal altyd terugkom. Fantastiese plekkie, voel soos die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, ons voel geëerd met die mooi kompliment. Sien julle weer!

Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Ek wil net graag my opregte waardering uitspreek vir die verblyf. Ek het dit baie geniet. Alles was skoon en netjies, en die mense was vriendelik en baie behulpsaam, wat die ervaring nog meer aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Hi Chris Ons is bly jy het dit hier geniet, hoop ons sien jou weer!

Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Comfortable, beautiful, will definitely recommend to others. We will definitely stay at Game View Lodge in future. Excellent service, beautiful and spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Hi Carina This is very good news, we are delighted to hear it. Looking forward to welcoming you here again.

Annika T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Vriendelik. Beste diens, beste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie. Waardeer die mooi woorde.

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Ons is bly om dit te hoor, sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Deon R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Perfek. Baie mooi en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike en ontspanne atmosfeer. Verblyf was heerlik en lekker ontspannend. Die kamer en badkamer is baie netjies en lekker ruim. Die balkon was heerlik om nog tot laat aand te sit en ontspan. Dit was ook lekker om op die dek te sit en die sonsondergang te geniet en ook die diere te sien. Die buffet ontbyt was ook heerlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, Annalien. Ons hoop om julle weer hier te ontvang eendag.

Linsey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolutely perfect! Fantastic B&B. Beautifully appointed. Will highly recommend Game View Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Thank you, Linsey. Recommendations will be highly appreciated!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 322

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 322 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang