Gastehuis in Karoo

Gannabos Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal vir seker weer daar gaan bly. Heerlik gebly. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wat 'n lekker kuier! Wat 'n ongelooflike juweel in die middel van nêrens. Erik is 'n wonderlike gasheer, en die lekkerste was die koue bier toe ons daar aankom. Ons het ongelooflik lekker gekuier en geslaap! Regte rus vir jou siel! Sou baie graag langer daar bly. Definitief op ons lys van plekke wat ons weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Pragtige en rustige omgewing. Baie lekker gebly. Erik is 'n baie goeie en vriendelike bestuurder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter & Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Van etes tot slaap tot geselskap was gesellig. En Erik is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Calm, neat, clean, strong WiFi. Erik is an amazing host. Yummy breakfast was included. Calm, neat, clean, strong WiFi. Erik is an amazing host. Yummy breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Karoo, rustig stil, pragtige omgewing en lekker eet! Ons was heel verras met die juweel plekkie in die Karoo. Pragtige uitsig, en het die stilte waardeer. Erik het die aand vir ons lekker gebraai en selfs nagereg vir ons bedien. Die blyplekkie was heerlik koel en baie netjies. Ek sal die plekkie vir seker aanbeveel en sal weer kom besoek. Dankie Gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Chilled place to stop over on the way to Garden Route. Eric is very friendly and helpful. Relaxing and rejuvenating after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Dis 'n heerlike plek om in te bly. Jy kan gerus aandete daar eet. Dis uit die boonste rakke. Dis net vrek warm, maar gelukkig is daar lugversorgers. Maar nou in die somer, waar is dit nie warm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Al weer heerlik by Gannabos oorgebly! Lieflike oornag op pragtige plaas. Altyd heerlik om by Gannabos te draai. Gasheer Erik het soos altyd ons hartlik ontvang en na ons omgesien - lekker gebraai met uitstekende bykosse vir 'n baie billike prys. Die ligging is pragtig met vistas oor die vlakte waar plaasdiere en wildsbokke heeldag voor die kothuise wei. Kamers is silwerskoon en uitstekend toegerus. Die gemeenskaplike kuierarea is gesellig met 'n baie lekker atmosfeer. Sal beslis Gannabos aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantastic overnight stop. Stayed here for one night on the way down to the coast. Would have loved to stay a week. Very peaceful and excellent service from Erik.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off R390, Farm Badsfountain, Venterstad, 9798, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTgwZjI5LWFkNDEtNDNkMS1hNTFlLTFiNTg5ZDEzOWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Off R390 Farm Badsfountain 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.885216 25.777303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang