Gannaga Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 May 2025 tot 10 Jun 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 May 2025 tot 10 Jun 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Prys sluit in
Ou Plaashuis
Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
Stalblok
Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
Stalblol - Gesinskamer
Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
Kliphuis
Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
Huisreëls

WiFi is beskikbaar in die lodge se hoofgebou, maar nie in die kamers nie.

'n Warm ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon en sluit 2 stukkies spek, 2 eiers, 1 wors en gebakte bone in.

Die kamerprys sluit 'n buffet-ontbyt in met:
-Koffie, tee en sap
-Tuisgemaakte brood met kaas, konfyt en botter
-Jogurt met muesli
-Hawermout en pap
-2 soorte graan

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke se bewaringsfooie is van toepassing op gaste sonder 'n geldige Wild Card. Tariewe word per persoon, per nag gehef:
-Suid-Afrikaanse inwoners: R61 per volwassene, R30 per kind (ouderdomme 1 tot 12)
-SADC-burgers: R123 per volwassene, R61 per kind (ouderdomme 1 tot 12)
-Buitelandse besoekers: R269 per volwassene, R121 per kind (ouderdomme 1 tot 12)

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnMdZ6WHu0sEpebCkz0HMf0PgJXHBE2Djy0omnDIzjJhBjqIYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Agterkop Middelpos 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.110352766677 20.121760368347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang