Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, mag op die perseel bly.
Elke gas mag slegs een bed tydens hul verblyf gebruik.
Gebruik asseblief die kombuisgeriewe verantwoordelik en los die kombuis netjies voor vertrek.
Deure moet gesluit wees wanneer gaste nie op die perseel is nie.
Troeteldiere mag slegs saamgebring word met vooraf reëling met die eienaar.
Stel asseblief die eienaar in kennis indien enigiets beskadig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Stasie Way, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang