Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ganzvlei Manor

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ganzvlei Manor is in 'n pragtige deel van die Goukamma-riviervallei geleë en het 'n uitsig oor die boomryke velde. Die eiendom bied maklike toegang tot Knysna, Sedgefield en Buffelsbaai.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede wat 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis is. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n Victoriaanse bad.

Die hoofhuis se kombuis is met 'n gasstoof, 3 oonde, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-sitarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel vir koue aande. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf-konveksie-oond, yskassie, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb525c5ad48476c2f9a65e3b14a9ca7fcd97a797eb3768b6a3697a012129a288b7e809bc6e2c7663206fbff66b2f1436d7379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) N2 Ganzvlei Farm Portion 52 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037412846846 22.92795340741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem