2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 3rd Avenue, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Garden Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Linden. Dit bied ontspannende en gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
In die leefarea is daar 'n aangewese werkspasie, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel in. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Garden Cottage is gerieflik naby winkels, restaurante en die sakekern geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 3rd Avenue, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 3rd Avenue, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang