+17

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik oorgebly - so rustig en vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Baie vriendelik ontvang. Lieflike tuin om buite te sit en lees of gesels. Plekkie is so spesiaal ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Pragtige, netjiese verblyf. Die mooi tuin slaan 'n mens se asem weg. Vriendelike en hands-on gasvrou, ons het nog net gewonder moet ons nie die Vrydagaand braai daar nie, toe is die braaihout en vuuraanstekers al vir ons neergesit. Was ook gereeld met ons in aanraking op WhatsApp om te hoor of alles reg is en het ons nie iets nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gasvry en hulpvaardig. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die mooiste dorp om in te kuier op pad Jeffreys Bay toe! Kobus het ons met ope arms verwelkom. Die koffiestasie was 'n groot bederf! Die stort was een vir die boeke. Ons het heerlik geslaap in die lieflikste beddens. Die area is veilig en die tuin met baie stoele 'n lushof om in te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duané V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Oulikste plekkie! Ons het baie lekker gebly by Garden Stay. Oom Johannes se diens was fantasties, het land en sand met hom gesels. Hy het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die plek was maklik om te kry, en ons het baie veilig gevoel. Beddens is gemaklik en die stort is fantasties. Daar is nie 'n kombuiswasbak of oond nie, maar dit het ons glad nie gepla nie. Daar is 'n emmertjie vir skottelgoed wat mens kan uitsit om gewas te word. Die tuin is pragtig en so rustig, elke oggend met voeltjies wat sing wakker geword. Mens kan sien daar word baie goed na die plek gekyk. Ons sal die plek enigetyd aanbeveel vir mense. Baie dankie oom Johannes vir die lekker bly en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gasvry. Oornagverblyf was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome overnight facility! Quality linen and friendly people - will stay again. Awesome place for stay over! Lovely linen and hospitality. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolutely the best in Middelburg EC! Absolutely the best place to stay in Middelburg EC! The most comfortable beds and everything you need for business travel or any overnight stay or longer. Great hospitality and the friendliest welcome. Glad we found this gem! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly, gebraai, geslaap. Skoon, netjies, gasvry en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly en geslaap. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies, beddens het goeie matrasse en beddegoed, ons het heerlik geslaap. Ons is ook baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang