6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Garden View @ Umpukane is 'n selfsorghuis in Clocolan, Vrystaat. Hierdie verblyf spog met asemrowende uitsigte oor die vallei en die omliggende berge.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 ekstra enkelbed vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en WiFi. Die huis is toegerus met sonpanele om 'n ononderbroke kragtoevoer te verseker.
Daar is 'n buitebraai-area op die stoep met buitesitplek waar gaste die uitsig kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink Garden View @ Umpukane het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Umpukane, Off the R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang