+26
Selfsorg in Lynnwood Park

Garden View Guest Cottage in Lynnwood Park

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adrian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese blyplek in 'n mooi en veilige area. Ons het 'n heerlike aand gebly by Garden View Guest Cottage. Dit is 'n pragtige woonstelletjie in 'n baie mooi straat, en het lekker en veilig gevoel daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igee T
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid, sekuriteit en volledige voorsiening. "Absoluut vlekkeloos en bedagsaam". Ek was deeglik beïndruk met hierdie kothuis! Die netheid en skoonheid was onberispelik. Dit is ook 'n baie veilige plek, wat my groot gemoedsrus gegee het. Daarby was die Wi-Fi uitstekend; ek het geen probleme gehad om aan te skakel of dit te gebruik nie. Die gashere doen veel meer as wat verwag word met hulle bedagsame voorsienings—koffie, tee, filterkoffie, melk, en selfs heerlike beskuit is voorsien! Ek kon letterlik met niks daar aankom nie, aangesien alles verskaf word, tot by eetgerei en 'n toegewyde skottelgoedwasarea. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

"Home away from home.". Ons gasheer en gasvrou was baie gasvry. Alles is so gerieflik en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik, rustig en gemaklik. Ons het so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf in 'n baie veilige omgewing! Ek en my vrou het heerlik gebly. Die blyplek was super skoon en baie gerieflik en sal vir seker weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker, rustig, veilig, vriendelike eienaars, skoon. Ons het lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmari O
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik. Was baie lekker. Veilig, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en gerieflik. Baie netjies en skoon. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home. This is a gorgeous place to stay. We will most definitely book it again and again. The hostess was friendly and welcoming. It's very clean and it's got everything we needed. The location is prime. It's safe - we went for a walk in the lovely, garden-rich neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Goeie diens en gawe mense. Baie lekker gebly. Naby aan Atterbury Teater waar ons was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fransa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

334 Danny Street, Lynnwood Park, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea815e2b5b2128e2f485a0612f7ceecbbfa69041da6b0b314fe72f12e8ceb93f0f3b8726267d0cd25319aad3a80eb93d5eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 334 Danny Street Lynnwood Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777522156928 28.293950168123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang