Garrick Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-straat 79, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Garrick Cottage is 50 m van die see af en bied bekostigbare seevakansies vir gesinne. Geleë in Uvongo, 'n klein, rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban, kan jy ontspan en al die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area geniet.
Garrick Cottage is 'n gerieflike en huislike, vrystaande kothuis in die middel van die kompleks. Die kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ruim tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die kothuis spog met 'n groot leefarea met 'n eetarea asook 'n platskerm-TV met DStv Premium. Die leefarea lei na 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis. Daar is gedeelde braaigeriewe langs die voorstoep. Die kothuis het 'n beperkte see-uitsig en houtvloere.
'n Sprankelende swembad is beskikbaar vir gaste en die see is op jou drumpel. 'n Motorafdak vir 'n mediumgrootte motor is beskikbaar agter 'n elektriese heining met veiligheidshekke wat met 'n afstandbeheerder oopmaak. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.
Daar is talle restaurante, kroeë en deli's stapafstand van die eenheid.
Besienswaardighede in die area sluit die wêreldbekende Oribi-kloof met die Wild 5-avontuuraktiwiteite in wat die hoogste kloof-swaai ter wêreld insluit, en Lake Eland-wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course bied baie besienswaardighede, wat die Wild Waves Waterpark en Waterworlds-vaarte op die Umtamvunarivier insluit en dit is net 39 km ver. Daar is 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsryroetes in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Garrick Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Colin-straat 79, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-straat 79, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom