+19

Gate 66

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Francis Street, Somerset Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gate 66 bied verblyf in die dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli) in die Oos-Kaap. Besienswaardighede in die omgewing sluit Bosberg Natuurreservaat, Glen Avon-waterval, Somerset-Oos Museum en Kamala Wildreservaat in.

Die verblyf bestaan uit Die Tuinwoonstel, Kamer 2, Kamer 3 en Eenheid 4.

Die Tuinwoonstel het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat ingang. Geriewe in die eenheid sluit 'n braai-area, lugversorging, buite-eetarea, TV en DStv in.

Die ruim Kamer 2 het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, kombuisie en 'n privaat ingang. Geriewe in die eenheid sluit 'n platskerm-TV, DStv, elektriese komberse en 'n braai-area in.

Kamer 3 het 'n privaat ingang vanaf die stoep, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Eenheid 4 het 'n aparte ingang vanaf die stoep, 'n pragtige uitsig oor die swembad met Bosberg in die agtergrond.

Ander geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining in. Daar is ook kameras, laserstraalsekuriteit en 'n alarmstelsel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voetslaan, wildritte, visvang, gholf, voëlkyk, kanovaart en 4x4-roetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isabelle H
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stopover in Somerset. Very lovely accommodation, and extra grateful the host was able to help us out on such short notice aft...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Bongi M
5.0
It was convenient and clean. We only stayed for one night. Our host gave us a very warm welcome in her BnB. Everything was just as adve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Michail M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and comfortable. Our stay was very comfortable, and it was in a beautiful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Elna O
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik oorgebly by Riana en haar 2 oulike woefers! Ons het baie lekker gebly! Daar is alles in die kamer en badkamer wat benodig kan word. Ri...
Sien meer
Aug 2024
Greg B
5.0
Super spot - lovely rooms and host. Super stay over at Gate 66. Warmly welcomed, superb bedrooms and great breakfast. All round a very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 66 Francis Street, Somerset Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gate 66 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Francis Street, Somerset Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ODVlZDdjLTUxYzYtNGIxMy05MDI4LWIyOTA5ZmY4NjI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 66 Francis Street Somerset Oos 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.717358306764 25.584361635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang