Gate 66

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap.

Daar is twee eenhede, die Tuinwoonstel en KAMER 2. Die groot, netjiese kamers is goed toegerus met platskerm TV en VOL DSTV en gratis WiFi. Daar is ook braai geriewe op die stoep.
Hier sal jy baie veilig voel. Die huis is omring met veiligheids beams en kameras. Die parkeer ruimte is ook agter 'n hoë heining met afstandbeheerde toegang.
Op die erf is ook 'n gemeenskaplike swembad vir die warm dae!

Daar is twee eenehede, naamlik die Tuinwoonstel en Kamer 2.

Besienswaardighede sluit die Bosberg Natuurreservaat, Glen Avon-watervalle, Somerset-Oos se museum en die Kamala Wildreservaat in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, wildritte, visvang, gholf, voëlkyk, kanovaart en 4x4-roetes in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gate 66 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za