+19

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jacques P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie rustig geslaap tussen verskeie diere, amper 'n klein dieretuin. Baie lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, vrolike verblyf waar vreemdelinge sommer vriende word. Gasvryste, vriendelikste mense. Eenvoudige, maar voldoende, silwerskoon blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
1 nag
5.0
Jun 2025

Sal weer daar oorbly. Ons het lekker oorgeslaap en die gasvrou was baie ontvanklik. Kamer was skoon en netjies en die voëltjies het ons vroeg wakker gesing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gerieflike oorslaap. Gerieflike oorslaap, gasvrou. Baie behulpsaam. Het ons opgradeer na 'n groter blyplekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Met all of our expectations. Quick stopover on our way to Upington and we could not ask for anything more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soenet
Gecko B&B
Baie dankie. Julle maak almal om julle opgewonde.

Ben J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie geniet. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven V
1 nag
5.0
Apr 2024

Very pleasant. It was good and the service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soenet
Gecko B&B
Thanks Steven. All the best for you and the family.

Byron R
1 nag
4.8
Mei 2024

Baie goeie diens en waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly, die diens was goed en die kamer netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston K
1 nag Besigheidsreis
2.4
Sep 2024

Glad nie lekker nie. Glad nie, bed wieg en skuif rond, glad nie netjies nie en plek soos silikoonge stink.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Des 2024

Gasvrou onvoorbereid op ons koms. Ongelukkig het ons nie eers kans gesien vir een nag nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Soenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 McKenzie Street, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1c03ee295d09202e10bec709416d5d8f4c490673349cb830479cb8487d5e038f7c7a047e1cb7134d74a0b7760af782cb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 44 McKenzie Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.95373636665 24.723752439022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang