Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers is elkeen ingerig met 'n kroegyskassie, tee en koffie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, TV met 16 kanale en lugversorging. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in elke van die luukse kamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Let wel: Kliënte moet kredietkaart vertoon wat gebruik is om te betaal vir die bespreking plus identifikasie - as dit 'n maatskappy CC was, word 'n brief en afskrif van die ID van die CC-houer by die inklok vereis.
Terugbetalings word nie gedoen indie gaste vroeg uitklok of laat arriveer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, 'n TV met 16 kanale en lugversorging. Elke luukse kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Let wel: Kliënte moet kredietkaart vertoon wat gebruik is om te betaal vir die bespreking plus identifikasie - as dit 'n maatskappy CC was, word 'n brief en afskrif van die ID van die CC-houer by die inklok vereis.
Terugbetalings word nie gedoen indie gaste vroeg uitklok of laat arriveer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike gastehuis is vir selfsorg en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en lugversorging in elke kamer. Daar is DStv, 'n alarmstelsel, elektriese heining, dubbelmotorhuis, swembad en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Let wel: Kliënte moet kredietkaart vertoon wat gebruik is om te betaal vir die bespreking plus identifikasie - as dit 'n maatskappy CC was, word 'n brief en afskrif van die ID van die CC-houer by die inklok vereis.
Terugbetalings word nie gedoen indie gaste vroeg uitklok of laat arriveer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Bottlebrushbend, Veldenvlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 135 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang