Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Gecko Units skuil in die kusstreek Bluewater Bay in Gqeberha en bied 'n gerieflike en rustige toevlug naby verskeie besienswaardighede.

Daar is verskeie eenhede wat gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad het.

Elke eenheid het sy eie ingang, gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is op die oewer van Angolabaai en spog met prentjiemooi uitsigte wat vir die perfekte kuswegbreek sorg. Die area het ook uitgestrekte strande waar gaste kan swem, sonbaai en branderplankry. Aktiwiteite sluit ondermeer visvang, bootry en voetslaan. Die area het verskeie restaurante en kafee's waar gaste aan plaaslike disse kan smul.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 23 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gecko Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5cc63f249c887f8e17372dfd42740fa19991aa290d039648dd3aaf91c628f10209c2713e24c7affbd0e6ee045156969c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8620376 25.6312674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang