Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Gastehuis in Bela-Bela

Geelhout Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geelhout Gastehuis is in Bela Bela in Limpopo geleë. Hulle bied gemaklike oornagverblyf en is naby gholfklubs, wildreservate sowel as dagspa's. Die Aventura Forever Oord is in die dorp, ongeveer 1,5 km van die gastehuis af.

Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook 'n lugversorging en TV met DStv. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek van die straat af, sowel as 'n swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Estie B
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike diens. Netjiese verblyf, dankie.
Sep 2025
Carien H
5.0
Vriendelike ontvangs en 'n netjiese huis is altyd welkom! Geelhout-gastehuis is 'n netjiese, gerieflike gastehuis.
Aug 2025
Dela Rey S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n vinnige oornag, maar was goed uitgerus die volgende oggend. Die gastehuis was skoon en netjies, ons gashere was baie vriendelik en behulpsa...
Sien meer
Mrt 2025
Lesego M
Saam met lewensmaat
4.0
It was nice but I would like to use the kitchen. They don't provide breakfast. You cannot use the kitchen. Glasses and cups were dirty....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rene J
Saam met lewensmaat
4.0
Ons het net gebruik vir oornag - slaap. Afgesien van die renovations was als mooi skoon behalwe die matras - (weet nie of dit bloed kolle was of nie)....
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Geelhout Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Geelhout Street, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd268d717d888adbccc7411c24a9bf7375b74a0053f0c52c689b90236c34cfbd2f9c92e08278ca0e3aad8be680bde749ccb55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 6 Geelhout Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.872430491767 28.288314342499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang