+50
Selfsorg in Vrystaat

Geluk Farm Cottage On The Water

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Christel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Asemrowend mooi en rustige natuurskoon. Net wat mens se siel nodig het. Fantastiese plek. Als wat ons verwag het en nog meer. Die gasheer het vreeslik baie moeite gedoen en aandag aan soveel klein details geskenk. Ons sal definitief weer en weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ermien A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Prettige wegbreek. Lieflike omgewing met soveel aktiwiteite om die kinders besig te hou, maar stil genoeg om die natuurskoon te geniet. Eenheid is toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan kry en baie stylvol. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam, selfs nadat ons te vroeg opgedaag het. Hoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie ontspannend. Presies wat ons nodig gehad het. 'n Wonderlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect getaway. Beautiful and peaceful, everything we hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfect getaway. Hidden gem. Amazing, relaxing and soothing. Expectations were blown away on arrival. Amazing peaceful place. This place has everything to the T. Will definitely come again. Hidden gem in the Free State.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Luuks, lekker en geskik vir die hele gesin! Baie, baie lekker gebly! Dit was vir ons gesin 'n rustige naweek weg. Huisie was skoon en netjies met aankoms. Sal beslis weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

‘n Stukkie hemel op aarde. Die huis is ongelooflik gemaklik ingerig en daar is alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die huis is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rani K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Clean, beautiful and spacious. Nice except for truck noises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nerissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wow, wow, wow! Dis al woorde wat die gem van 'n plekkie kan beskryf! Asemrowend mooi begin nie eers om die plek te beskryf nie. Kinders het visvang, kayaks en warmbad so baie geniet. Plek is goed instandgehou, tot die fynste detail! Alles en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Van aankoms tot vertrek was alles perfek, vreeslik lekker vis gevang. Awesome verblyf, wil nie eers 'n resensie los nie, want dan gaan ek nooit weer 'n bespreking kan doen nie, want hulle sal altyd vol wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angelica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Harrismith Road, Geluk Farm, Reitz, 9810, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1dbbd11c01530f2558a3c00f1b1528f7d3ed01144f634e38f4fdea7b8777f439050bfeb25fc3ffa10aae4c82364e4be684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Harrismith Road Geluk Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.041913308385 28.639919935555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang