4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uitsig Cottages- Gelukstroom is geleë in die skilderagtige Hoeko-vallei tussen Ladismith en Calitzdorp, wat dit die perfekte bestemming maak vir 'n ontspannende plaasverblyf. Die kothuise bied asemrowende uitsigte oor die Swartberge en plaasdamme, wat 'n rustige toevlugsoord belowe.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met twee sitplekke in die kombuis is perfek vir etes, en daar is ook 'n binnenshuise braai-area. Die kothuis werk op sonkrag en gas.
Ontspan op die ruim patio met buitesitplek en asemrowende berguitsigte - ideaal vir skemerkelkies. Die eiendom spog ook met 'n houtbrandende jacuzzi en 'n boma-area vir sosiale byeenkomste. Gedurende die somermaande bied 'n verfrissende rotspoel 'n welkome blaaskans van die hitte.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die plaas bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos stap en bergfietsry op die plaasroetes, of swem in die plaasdam.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Narine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitsig Cottages- Gelukstroom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang