Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
+10
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Gem of the Eastern Cape

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Bathurst Street, Kenton on Sea, Ndlambe, 4161, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Gem of the Eastern Cape is 'n bekoorlike en goed onderhoude vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Kenton-on-Sea. Weggesteek in 'n stil pad, bied die huis 'n rustige toevlugsoord terwyl dit gerieflik naby plaaslike besienswaardighede bly. Die strand is net 5 minute se stap weg, en die winkels is net 5 minute se ry, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet hul eie kaart saambring.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n tuin. Veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 17 Bathurst Street, Kenton on Sea, Ndlambe, 4161, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

17 Bathurst Street, Kenton on Sea, Ndlambe, 4161, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40cee5b718637acd40effcf9d225deeda649ce0e0ae453f807a809162c8fdc3d37b6d94aa42a3533d967102c71394a5be5c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 17 Bathurst Street Kenton on Sea 4161 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.682745734634 26.676903070412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang