+59
Selfsorg in Marlothpark

Genet House Holiday Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Bied alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Outstanding value. Excellent all round, we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Van Heerden V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing retreat. Stunning huis. Gerieflik en voldoen aan al jou behoeftes. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Alles mooi verduidelik wat om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing and peaceful. It was difficult leaving as we wanted to stay longer. We had an amazing stay, perfect for a family with a toddler! The house was beautifully equipped with everything we needed, and the hosts were incredibly helpful and welcoming. The experience with the animals made it truly special, and the location was ideal: peaceful yet close to all amenities. We would definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andra L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Als en soveel meer. Ons familie groep het Genet House geboek vir ons familie wegbreuk na die Kruger. Ons het dit so geniet en dit was elke sent werd. Die gasvryheid, diere, ekstra's en soveel meer het ons tyd so lekker gemaak. Ons het niks gekort nie en nie eers besef wat als ingesluit was nie. Ons het dit so geniet en sal beslis weer die plek boek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Defnitief die moeite werd. Huis is uitstekend, eienaars het baie moeite gedoen. Alles wat ons nodig gehad het, was reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Relaxing, quality establishment, perfect hosts. Fantastic, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongeloflike lekker wegbreek. Genet House is ‘n definitiewe moet om te besoek. Die gasvryheid van Andrew en Petro is uitstekend, hulle het ons dadelik tuis laat voel. Vanaf die ontvangs deur Andrew en Petro, die huis, die diere wat ons besoek het en natuurlik die lekker stoep wat Genet House bied, was dit die perfekte wegbreek. Genet House het ons verwagtinge by verre oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Absoluut fantasties! Waarde vir geld. Absoluut fantasties! Genet House is regtig die moeite werd. Andrew was ook baie gasvry, en het omgesien na al ons behoeftes. Die ligging is puik, ons kan Genet House regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika V
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Waarde vir geld. Die verblyf is van uitstaande gehalte. Oorsese gaste het die noue kontak met die wild geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R4 000
20 % AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
20 % AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 000
20 % AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

421 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c0509c5b534647df745230c676a95b4f40200f434f974175824320fc63ded1a04f0f2e30ff88bdceceb2198d0dc10bcc373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 421 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.380269155347 31.760327609787

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang