+83
Wildsplaas in Karoo

GF Safaris

Zebra Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Zebra bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n sitkamer met 'n aparte badkamer. Dit is geskik vir 3 persone wat deel en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed, 'n bank en 'n stoel. Die eenheid sluit koffie- en teemaakgeriewe en basiese breekware in. Die eenheid kyk uit oor die Buffalo-dam en die tuin. Gaste kan kies uit verskeie gedeelde braaigeriewe. WiFi is beskikbaar by die lodge en die swembadarea. Wildritte op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Verwarmer
Draagbaar
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sable Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sable bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en sitkamer met 'n aparte badkamer. Dit is geskik vir 3 gaste wat deel en beskik oor 'n koningin- grootte-bed, 'n enkelbed, bank en 'n stoel. Die eenheid sluit tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as basiese breekware in. Dit kyk uit oor die Buffalo-dam en die tuin. Gaste kan gebruik maak van verskeie gedeelde braaigeriewe. WiFi is beskikbaar by die lodge en swembadarea. Wildritte op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffalo Suite
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, spesiale verjaardag, herdenking, of bloot omdat jy 'n ontspannende blaaskans verdien. Hierdie luukse eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike koninggrootte-bed. Die elegante en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, aparte stort en toilet, sagte kamerjasse, sowel as 'n buitestort. Die kombuisie sluit 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe asook breekware. Die eenheid beskik oor 'n Kol-Kol-bad op die stoep vir eksklusiewe gebruik. Die braai-area is by 'n ou plaasdam geleë. Spesiale wildritte en maaltye kan gereël word, Laat weet ons gerus hoe ons jou verblyf ekstra spesiaal kan maak. Daar is geen TV nie, net kwaliteit tyd saam.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Vuurput
Tuin
Warmbad
Jaccuzi
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushcamp
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 3 chalets word as 'n eenheid bespreek en bied slaapplek vir tot 11 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers met enkelbeddens, sowel as 1 buitebadkamer met 'n stort en toilet. Die gedeelde kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen elektrisiteit nie, slegs sonkrag en gas. Donkieketels wat met hout verhit word, verskaf warm water.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Wildritte, ontbyt en aandetes is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af747e0df6ae7122ac945455ca365815b85a25fdc45aa552a90e01def6c7617d9abf6cc01a209e7f707b5ced5549307c7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Plaas Kareepan Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.956448831935 24.79545224213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang