Ghetto's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13A Thomas Leith Straat, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Bloemfontein op die eienaar se eiendom, bied Ghetto's Rest gemaklike akkommodasie ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n lugbraaier, ketel, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, met toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Gardinia-plein 1.3 km weg en die Bloemfonteinse Eiffeltoring is 4.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13A Thomas Leith Straat, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13A Thomas Leith Straat, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang