- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Lautz Avenue and Gouwsblom Road, Flimieda, Klerksdorp, 2570, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitrusters wat na langtermynverblyf op soek is.
Verblyf word in 7 selfsorgeenhede gebied en het slaapplek vir 2 of 4 gaste. Die slaapkamers het óf enkel- óf dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n bank.
Gaste kan die lapa-area met braaigeriewe gebruik. Middag- en aandetepakkies is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Dié eenhede is langs die Flimieda-winkelsentrum, vulstasie en 'n apteek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Lautz Avenue and Gouwsblom Road, Flimieda, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Ghoma Lodge Self-catering Units het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Lautz Avenue and Gouwsblom Road, Flimieda, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang