Gibson Farm
10 gaste
4 slaapkamers
9 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gibson Farm bied afgesonderde selfsorgverblyf op Driefonteinplaas, 20 km buite Vrede. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, want dit spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende plase en laat 'n mens toe om die stadsgewoel te ontsnap.
Dié plaashuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek waar gaste gehaltetyd saam kan geniet.
Buite is daar 'n skaduryke stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die omliggende plaas. Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 85
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9.7 km from the R543, Driefontein Farm, 19.5 km from Vrede, 9835, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang