Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Aden

Selfsorg
Glen House
Vanaf
Vanaf R1 403
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Glen House het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -opwaswarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, gas-yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n kaggel, ingeboude kroeg, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank met slaapplek vir 1 kind in die sitarea. Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne, badhanddoeke en 'n eerste draggie hout word voorsien.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat gaste asb. moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Ekstra vuurmaakhout kan op die perseel gekoop word.
- Let asb. dat Glen Aden nie die tipiese Dullstroom-hengelbestemming is nie, maar eerder 'n loslit-hengelbestemming. Daar is otters in die damme en die verwydering van enige diere van hul natuurlike omgewing word nie hier geduld nie.
- Rook is verbode.

Glen Aden poog om hul koolstofspoor te verklein:
- Elektrisiteit op die plaas voor deur die son opgewek en daar is 'n instaan-kragopwekker. Om enige ongerief te voorkom, moet asb. nie krag mors nie.
- Skakel ligte af wanneer dit nie gebruik word nie.
- Skakel die TV af wanneer dit nie gekyk word nie. Die TV het 'n bewegingsensor en sal outomaties afskakel as daar geen beweging binne 7 minute bespeur word nie. Dit skakel weer aan as daar beweging opgetel word.
Die yskas-vrieskaste en stowe werk almal met gas.
- Haardroërs sal die sonkragbatterye vinnig leeg trek. Gebruik dit dus slegs as dit absoluut nodig is en moet asb. nie meer as 1 haardroër op 'n slag gebruik nie.
- Geen elektriese verwarmers en elektriese komberse of ander elektriese toebehore word toegelaat nie.
- Warm water word deur gasgeisers voorsien. Weens waterdruk is dit belangrik om nie terselfdertyd te bad en te stort nie.
- Die instaan-kragopwekker sal outomaties aanskakel wanneer dit nodig raak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aden House
Vanaf
Vanaf R1 403
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Glen House het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -opwaswarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vierde kamer lei vanaf hierdie soldervertrek en het nog 2 enkelbeddens. Die solder het ook sy eie sitarea. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, gas-yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n kaggel, ingeboude kroeg en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne, badhanddoeke en 'n eerste draggie hout word voorsien.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat gaste asb. moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Ekstra vuurmaakhout kan op die perseel gekoop word.
- Let asb. dat Glen Aden nie die tipiese Dullstroom-hengelbestemming is nie, maar eerder 'n loslit-hengelbestemming. Daar is otters in die damme en die verwydering van enige diere van hul natuurlike omgewing word nie hier geduld nie.
- Rook is verbode.

Glen Aden poog om hul koolstofspoor te verklein:
- Elektrisiteit op die plaas voor deur die son opgewek en daar is 'n instaan-kragopwekker. Om enige ongerief te voorkom, moet asb. nie krag mors nie.
- Skakel ligte af wanneer dit nie gebruik word nie.
- Skakel die TV af wanneer dit nie gekyk word nie. Die TV het 'n bewegingsensor en sal outomaties afskakel as daar geen beweging binne 7 minute bespeur word nie. Dit skakel weer aan as daar beweging opgetel word.
Die yskas-vrieskaste en stowe werk almal met gas.
- Haardroërs sal die sonkragbatterye vinnig leeg trek. Gebruik dit dus slegs as dit absoluut nodig is en moet asb. nie meer as 1 haardroër op 'n slag gebruik nie.
- Geen elektriese verwarmers en elektriese komberse of ander elektriese toebehore word toegelaat nie.
- Warm water word deur gasgeisers voorsien. Weens waterdruk is dit belangrik om nie terselfdertyd te bad en te stort nie.
- Die instaan-kragopwekker sal outomaties aanskakel wanneer dit nodig raak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 568
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9a48fc7b3a8a884ba0e8fe5362c611618666d2dfaeccd4c72b7127d53fec7528203948463ec89e6ccfc0c3ed8c01b33ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Weimershoek Farm 81 Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.260253960266 30.245293665012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem