+30
33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Mei 2026.
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Glen Avon-plaas is 'n pragtige, historiese plaas, aan die voet van die Boschberge, net 12 km vanaf Somerset-Oos (KwaNojoli), wat al vir 7 generasies in die familie is. Verblyf word gebied in kothuise wat slaapplek het vir 2, 5 of 6 gaste. Die kothuise is in 'n welige en rustige omgewing geleë wat 'n mens aan vervloë dae herinner.

Dié plaas is perfek vir 'n gesinswegbreek aangesien kinders hier aangemoedig word om deel te neem aan die daaglikse plaasaktiwiteite soos diere melk en waghou oor skape en bokke. Die plaasdamme is vol forel en baars vir vlieghengel.

Staproetes van wisselende lengtes is op die Glen Avon-plaas uitgelê. Vir diegene wat graag voëlkyk, is daar meer as 250 spesies en verskeie skaars voëls. Daar is ook verskillende bergfietsry-roetes op die plaas. Die historiese geboue, soos die watermeule, skeerskuur en die plaasopstalle vertel die storie van die taai Skotse voorvaders.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ben M
5.0
Fantastiese verblyf in Garden View met 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Baie lekker gebly op Glen Avon.
Apr 2026
Ernst H
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, rustig en onvergeetlik. Ons verblyf by Glen Avon Farm was werklik besonders. Die historiese plaas, pragtige natuurskoon en warm gasvryheid he...
Sien meer
Des 2025
Chris T
5.0
Great getaway that's well run by a hospitable family. Very pretty scenery, great for long walks, fishing and getting away from it all. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Renate C
Saam met vriende
4.8
Historiese belewenis om vir 2 dae in die ou huis te kon lewe. Absoluut, dit was 'n historiese belewenis. Die ou huis, watermeul en die skape en Angora...
Sien meer
Feb 2026
Schalk K
Saam met lewensmaat
4.8
Paar dae in paradys. Puik ervaring in unieke verblyf.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Glen Avon Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
33 % AF
R 1 000 R 667
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
33 % AF
R 1 000 R 667
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
33 % AF
R 1 000 R 667
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjQ1YTkxLTc5ZDctNDhjNi1iYzhmLTE2ODVjOWM3Y2VkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Glen Avon Farm Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.714271071806 25.646941738129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang