Glen Navar Beach Cottage
4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 143 Kob Road, Glen Navar Estate, Kwelega, 5259, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glen Navar Beach Cottage is op die Glen Navar Estate in Kwelega geleë en bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf wat sonkrag gebruik. Dis die perfekte blyplek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie naby die see.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die kuierarea sluit 'n ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel in. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad, tennisbaan, mini-gholf en 'n speelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 143 Kob Road, Glen Navar Estate, Kwelega, 5259, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
143 Kob Road, Glen Navar Estate, Kwelega, 5259, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang