Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Oos-Londen (161)
Dorpe
Cintsa (16)
Glengariff (12)
Gonubie (39)
Haga-Haga (4)
Keimond (23)
King Williams Town (6)
Morganbaai (24)
Stutterheim (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (267)
B&Bs (54)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (151)

Resensies van Buffelstad

4.5 / 5  
volgens 730 resensies
Lees regte resensies van Buffelstad van 730 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffalo City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelstad Akkommodasie

265 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Oord in Haga-Haga, Buffelstad

OppiePlaas Haga Haga is op 'n bees- en skaapplaas langs die Oos-Kaap se Wildekus, net 2 km van die kusdorpie Haga Haga en 65 km van Oos-Londen af. Verblyf word in 2 selfsorgeenhede en 2 B&B-kamers aangebied. Die B...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Rosewood Self-Catering is in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen geleë. Gonubie is ook 'n uiters gewilde visvangbestemming en dis bekend vir die jaarlikse Surfer's Marathon en die Half Iron Man-k...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Die Crowned Crane bied aan gaste B&B-, selfsorg- en sakpas-verblyf wat enige begroting sal pas. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die Crowned Crane, 'n 3-ster Toerisme Raad Gegradeerde B&B instelling wat o...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Coral Tree Boutique Guesthouse is 'n ou huis wat in 'n elegante gastehuis omskep is. Hierdie onvergeetlike gastehuis is in die hartjie van Beacon Bay in Oos-Londen. Daar is 3 slaapkamers naamlik die Sonkamer, Woudk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle geriewe en verskeie fantastiese restaurante geleë. Daar is 4 luukse gastekam...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR550
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Seventh Ave Gonubie bied 3 moderne en toegeruste woonstelle wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonstelle is sentraal naby die Hoofstraat in Gonubie in Oos-Londen gele...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Farmview Guest House is in Oos-Londen geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, natuur en natuurlewe. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Buffelstad

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad

Under Milkwood is 'n bekoorlike selfsorghuis in Chintsa West. Die eiendom is 'n paar meter vanaf die klipagtige kuslyn en binne stapafstand van die swemstrand. Dié huis langs die see beskik oor 2 eenhede wat apart...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Buffelstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]