+26
B&B in Glen Ashley

Glenashley Beach Accommodation B&B

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 The Promenade, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Glenashley Beach Accommodation B&B is in Durban-Noord tussen die middedorp en Umhlanga Rocks geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die see wil wees.

Glenashley bied verblyf in 6 gastekamers, elk met 'n privaat badkamer, 'n yskassie, waaier, TV en 'n pragtige uitsig oor die strand.

Daar is 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis vir gaste wat graag self hulle maaltye wil voorberei, asook 'n sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Die verblyf spog ook met 'n swembad, braaigeriewe en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Friendly and awesome vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jimmy L
Gesin met klein kinders
5.0
Great and friendly, the breakfast was awesome and the bed was very comfortable. Perfect, comfortable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ashwan M
Saam met lewensmaat
5.0
Great views, clean accommodation with working WiFi. Very pleasant, clean accommodation. Parking was a bit of an issue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Bridget O
5.0
It worked well for me. It was very good. The only issue would be that it would be nice to have a sheet on the bed when it is so hot and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Monique G
4.4
Lekker gebly. Mense is baie vriendelik en hulpvol. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Miskien dalk net 'n ketel verskaf in die kamers vir...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 The Promenade, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Glenashley Beach Accommodation B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 The Promenade, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ae63a2fad7c4ae97b1704a142b9606da7486be773eb9b25707d0392aa926c1731ee16623be5ef7998fa97d73e6c0c80335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17 The Promenade Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.762509936045 31.064262859525

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang