+54
Tentekamp in Kunene

Glocke Mountain Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Highly recommended. Stunning setting and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag
3.4
Apr 2026

Pragtige plek maar benodig nog baie werk. Baie billik geprys. Die plek het baie potensiaal. Pragtige area in 'n kloof, maar dit is ver van klaar af. Hulle bou nog. Die grootste probleem is om die plek te vind. Daar is geen aanwysingsborde. Vanaf Outjo moet jy maar raai en vra langs die pad, want aanwysings ontbreek in geheel. Kan hulle ook nie bel nie, want geen sein. Warm water slegs in die aand. Kan nie soggens stort nie. Laastens, die pad soentoe. Jy het beslis 'n 4x4 nodig. Die pad is baie rof. Vergeet om met 'n gewone motor daar te kom. Dit gaan seergemaak word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marlize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Glocke, Outjo, Kunene

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeaa3379fd06c4d94c395809165ab3384b0b8d00413558160a258473ef007beac7c7f234cc18090d96af6a9197e9ca3f8b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Glocke Outjo Kunene 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -20.015655506014 16.209371336745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang