Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kunene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kunene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kunene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kunene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kunene Akkommodasie

44 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Aanbod!
VanafR3 940
R2 627
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene

Palmwag Lodge is tussen Kaokoland en die Skedelkus geleë, waar die plat Etendeka-berg en die rooi rotse die Uniabrivier ontmoet. Die lodge is tussen die makalani-palmbome en mopan-bome geleë en het 'n uitsig oor ...

20% af Aanbod!
VanafR3 020
R2 416
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene

Damara Mopane Lodge is in 'n halfsirkel gebou onder Mopane-bome met 'n swembad in die middel. Die lodge is so ontwerp dat elke chalet 'n privaat groente-tuintjie het. Die instansie is 25 km vanaf die dorpie Khorixas...

33% af Aanbod!
VanafR3 806
R2 537
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene

Etosha Safari Lodge is op die 'n koppie en bied fantastiese uitsigte oor die Mopane bosland. Hierdie stylvolle lodge is gerieflike geleë 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park. Die lodge ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Outjo, Kunene

Etosha Hotel & Spa bied B&B-verblyf en is in Outjo in Namibië se Kunene-streek geleë. Etosha Hotel & Spa beskik oor 18 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 2, 3 of 4 enkelbeddens en elke kame...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Okongwati, Kunene

Epupa Falls Lodge bied B&B en aandete en is in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dié lodge skuil op die rantjie van die woestyn, aan die oewer van die Kunenerivier en Epupa-waterval. Daar is 5 losstaande chale...

15% af Aanbod!
VanafR3 107
R2 641
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kunene

Etosha Village kombineer bekostigbaarheid en gerief en bied die perfekte safari-ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat langs die Etosha Nasionale Park naby Okaukuejo. Die natuur en luuksheid word perfek gekom...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene

Kaoko Bush Lodge is die ideale oornagverblyf om Darmaraland en Kaokoland te verken. Dié lodge is net 8 km vanaf Kamanjab, op pad na Opuwo. Kaoko Bush Lodge verseker gerieflike verblyf aan gaste wat 'n dag of 2 bly ...

10% af Aanbod!
VanafR1 045
R941
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Kunene

Blue Bushman Luxury Tented Lodge & Camping is naby Kamanjab en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers. Dié verblyf bied 7 luukse tente wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke tent bied 'n pragtige uitsig vanwa...

Vanaf
R70
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kunene

Mamselle Nature Camp is 'n paar km buite Outjo op die pad na Etosha Nasionale Park geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige privaat oornagverblyf. Verblyf is in 'n rustieke selfsorgeenheid of op 2 ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Kunene

Camp Cornie is op die oewer van die Kunenerivier tussen Epupa en Kunene River Lodge. Verblyf word aangebied in 'n struktuurtent en daar is privaat kampeerplekke. Daar is 3 kampeerplekke wat elk 'n badkamer met 'n t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za