Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorgchalet met slaapplek vir 2
- Selfsorg.
- Selfsorgchalet met slaapplek vir 4
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Geen geraas, harde musiek na 22:00 nie. Selektiewe troeteldiere slegs indien vooraf gereël. Chalets gebruik voorafbetaalde meters, terwyl 7 eenhede gratis per dag aangebied word. Oormatige elektrisiteitsverbruik sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N11 Plot 73, Across from Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang