10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Go Barefoot is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Zinkwazi Beach. Hierdie vakansiehuis bied 'n gerieflike wegbreekplek minder as 400 m vanaf die hoofstrand.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer deel 2 badkamers.
Die ten volle toegeruste kombuis is met al die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea langsaan het rusbanke en 'n slim-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep met stoepmeubels en 'n uitsig oor die swembad en tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 98 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Go Barefoot het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang