+28
Lodge in Bela-Bela

Golden Lantern Guest Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Lara L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Die diens was vriendelik, die plek is netjies en skoon. Die oorslaap was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you soon again.

Mercia N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gerieflik. Veilig, skoon, gerieflik. Warm plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you again soon.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Oulikke plekkie in Bela-Bela. Was hier vir 'n naweek en het heel lekker gebly. Plekkie is nie te groot nie, baie mooi tuine, mooi skoon swembad. Sal beslis die plek aanbeveel vir die prys klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Was baie rustig. Was 'n kort maar lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you again soon.

Jack V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Problem guest making noise from 12 at night till 4 in the morning ongoing. The Eskom working groups coming and going made noise through the night screaming was the only issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you for your feedback, we truly appreciate you bringing this to our attention. We sincerely apologise for the disturbance you experienced during the early hours of the morning — we understand how important a peaceful night’s rest is. We do have on-site security available throughout the night to assist with any unexpected noise or disturbances, and they are always ready to respond immediately when alerted. Had we been made aware at the time, we would have gladly addressed the situation right away to ensure your comfort. Your feedback is very valuable to us, and we will continue to monitor and manage noise levels to maintain the quiet and relaxing environment we strive to offer all our guests. We hope to have the opportunity to welcome you back for a more enjoyable and restful stay.

Harriet M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Well deserved getaway from the city. Peace. Serenity. Gratitude and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you again soon.

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Very nice, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you again soon.

Jimmy T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very peaceful. Very welcoming staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Geswem, gekuier, geniet. Awesomeness, dit was so lekker. Vriendelike diens. Gerieflik. Baie netjies. Skoon. En selfs 'n personal space buite vir ons gesin. Braai area baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Goeie dag. Dit was die grootste plesier om julle as ons gaste te kon hê. Kan nie wag vir julle volgende keer nie. Golden Lantern Town Lodge

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Van Der Merwe Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb5e27d007542bb0776ba7ce2d74f69b4726c9376240278d068236256def93b3bf71a1e66258bfd644f1e8fdf8c7bf47c8d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 22 Van Der Merwe Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.882841126825 28.297412301922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang