+20
Selfsorg in Manaba Beach

Golden View

12 gaste

6 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 92 Svea Avenue, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Golden View bied luukse verblyf 300 m vanaf Manaba-strand. Die vakansiehuis bied asemrowende see-uitsigte vanaf elke slaapkamer.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die sesde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eerste en tweede badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, 'n sitarea en 'n swembad in. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n binnebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Aktiwitetie in die omgewing sluit perdry, visvang, wildritte en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 92 Svea Avenue, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

92 Svea Avenue, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f2e62a5c9a8ef01d2ca8718cbc2fd24f08a4c468715a158feccf6af6691b9197694710d150e6b492d03dae6cbb6799766e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12) 92 Svea Avenue Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.847420303659 30.386793854562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang