Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,090.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
- Sluit asb. die deure wanneer jy nie in die kothuis is nie, en wanneer jy uitklok.
- Trek sanderige skoene uit wanneer jy die eenheid instap.
- Vis mag nie op die perseel skoongemaak word nie/
- Van die kaste kan gesluit wees wat items van die eienaar bevat. Respekteer asseblief hierdie kaste en moenie probeer om dit oop te maak nie.
- Besetting te eniger tyd, om watter rede ook al, is beperk tot die aantal persone wat ooreengekom is volgens die bespreking.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Voertuie moet op die aangewese en besoekersareas geparkeer word.
- Hou die geraasvlakke laag en respekteer die bure. Geen harde musiek of geraas na 21:00 nie.
- Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
- Let daarop dat dit 'n selfsorgwoonstel is en dat alle toiletware deur die gas voorsien moet word.
- Kinders moet onder toesig wees.
- Neem asb. kennis dat gaste nie op 25 en 26 Desember, asook 1 Januarie kan inklok nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Saint Andrews Drive, Unit O7 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang