+30
Paris Room
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Paris Room Ons kan geen verantwoordelikheid vat vir ESKOM of WI FI onderbrekings nie. Dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Tv met Netflix. Selfsorg met "heat and eat" geriewe. 'n Matras vir 'n kind kan gereel word teen 'n tarief. Die kamer word skoongemaak voor die nuwe klient intrek. Besprekings langer as 'n week word die kamer een maal per week skoongemaak en nuwe linne verskaf. Boorgat water, bring eie drink water. Swembad nie vir gaste se gebruik nie. U betree die perseel op eie risiko. Alle kamers is Rook-vry.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met Verhit geriewe en TV met Wi-fi.

Huisreëls

Stilteure is van 21:00 tot 07:00.

Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat.

Alle kamers is rookvry en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamers word skoongemaak met uitklok, of twee keer per week vir gaste wat 7 nagte of langer bly.

Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
New York
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

New York bied selfsorgverblyf vir 2 gaste, met die opsie van 'n ekstra enkelbed op versoek. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe in. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, lugversorging en gratis WiFi in. Die eenheid word skoongemaak voor nuwe gaste se aankoms, en vir verblyf langer as 'n week word weeklikse skoonmaak en vars linne voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. TV met Wi-fi

Huisreëls

Stilteure is van 21:00 tot 07:00.

Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat.

Alle kamers is rookvry en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamers word skoongemaak met uitklok, of twee keer per week vir gaste wat 7 nagte of langer bly.

Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruby-kamer
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Paris Room Ons kan geen verantwoordelikheid vat vir ESKOM of WI FI onderbrekings nie. Dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Tv met Netflix. Selfsorg met "heat and eat" geriewe. 'n Matras vir 'n kind kan gereel word teen 'n tarief. Die kamer word skoongemaak voor die nuwe klient intrek. Besprekings langer as 'n week word die kamer een maal per week skoongemaak en nuwe linne verskaf. Boorgat water, bring eie drink water. Swembad nie vir gaste se gebruik nie. U betree die perseel op eie risiko. Alle kamers is Rook-vry.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. TV met Wi-fi

Huisreëls

Stilteure is van 21:00 tot 07:00.

Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat.

Alle kamers is rookvry en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamers word skoongemaak met uitklok, of twee keer per week vir gaste wat 7 nagte of langer bly.

Gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

38 Golf Road, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66430727981 27.964235408598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang