- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Goose Nest is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in die skilderagtige dorpie Bothaville, 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Nest 1 kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Nest 2 het slaapplek vir 1 gas en beskik oor 1 driekwartbed. Die badkamer is toegerus met 'n storttoilet en wasbaklinne en badhanddoeke en word voorsien
In die eenheid mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en yskas
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is gerieflik geleë 'n entjie vanaf geriefswinkels, restaurante, wegneemetes en die Bothaville Gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Goose Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang