32 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 River Road, Vaaloewer, Vaaloewer, 1900, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Goosebay Canyon is aan die oewers van die Vaalrivier in Vaaloewer, Gauteng geleë en is 'n B&B met konferensiegeriewe wat rus en uitstekende, persoonlike diens bied vir jou wegbreekbehoeftes.
Die akkommodasie by Goosebay Canyon bestaan uit 16 2-enkelbedkamers en 2 selfsorg-kothuise. Geriewe in die 2-enkelbedkamers sluit lugversorging, 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer en 'n balkon wat oor die rivier uitkyk in. Die kothuise bestaan uit 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens, 3 badkamers en 'n oopplan-leefkamer met 'n kombuis wat ten volle toegerus is om jou kookvernuf te beproef. Die kothuis is feitlik teen die water geleë.
'n Gemeenskaplike lapa en swembad kyk uit oor die rivier en daar is 'n kroeg met oulike vuurmaakplek met pooltafels. Tradisionele braaigeriewe kan voorsien word op versoek. Goosebay Canyon bied iets vir elke tipe reisiger, of jy nou daar bly vir spanbou, 'n troue, konferensie of net 'n rustige wegbreek. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite wat jou planne sal pas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 River Road, Vaaloewer, Vaaloewer, 1900, Gauteng
- Gaste dink Goosebay Canyon het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 River Road, Vaaloewer, Vaaloewer, 1900, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang