Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goukamma - Mvubu Bush Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls

- Die kantoorure is van 07:30 tot 16:00. - Hektye is van 07:00 tot 18:00. Meld asb. by ontvangs aan met aankoms. Oornaggaste kan slegs tussen 14:00 en 16:00 inklok. Gaste wat laat arriveer sal nie ingelaat word nie.
- 'n Bewaringsfooi word gehef:
Volwassenes:
Dagtoegang: R50;
Oornagfooi: R40
Kinders:
Dagtoegang: R30;
Oornagfooi: R20
- Geen vire word toegelaat nie, aangesien hierdie ’n hoë risiko area is, maar daar is ’n gasbraai beskikbaar.
- Daar is ’n dubbelkanoe beskikbaar.
- Geen troeteldiere of vuurwapens word op die reservaat toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cbdafe73996501419429db564eb69f733d569710cf595545b36b120920ea7ebbfb7fa3563cb46d203766b33b7901d7cb330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Goukamma Nature Reserve Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.033124 22.849593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem