Gouritz SeeHuisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
- Gouritz SeeHuisie Zeebries
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die eenheid.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder het, so as gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik met 95% sonkrag en toegerus met rugsteunkrag vir ligte en noodsaaklike toestelle.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om hul eie verwarmers saam te bring nie, aangesien die sonpaneelstelsel nie hierdie toestelle kan akkommodeer nie.
Gaste ontvang gratis bederfies, insluitend beskuit, versnaperinge, melk, koffie, tee en suiker, voldoende vir die eerste nag. Twee toiletrolle, skottelgoedseep, Handy Andy, toiletsproei en handseep word ook voorsien. Vullissakke word voorsien vir die duur van die verblyf, met 'n maksimum van twee per week.
Storthanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang