+91
B&B in Balgowan

Gowan Valley Guest Farm

  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Off the R103, Lidgetton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,8 km vanaf die Orchards troulokaal en 2,5 km vanaf Michaelhouse Skool.

Ons bied verskeie verblyfopsies, elk met en suite-badkamers. Daar is 6 slaapkamers in die grasdakhuis, 2 kamers wat aan die Riverhuis geheg is, en 5 ruim kamers in die tuin. Altesaam is daar slaapplek vir 26 (asook 3 ekstra) gaste.

Ons het 2 sitkamers waar gaste kan ontspan en die grasdakhuis het 'n eerlikheidskroeg vir almal se genot. 'n Stewige plaasontbyt is ingesluit wat bestaan uit verskeie ontbytgrane, jogurt, seisoenale vrugte, koffie, tee en heerlike vrugtesap.

Op dié gasteplaas kan gaste na 'n goeie nagrus die Ngunibeeste dophou of op die plaas gaan stap. Gowan Valley bied die ideale verblyf aan trougaste, diegene wat die omgewing wil verken of die vars lug wil inasem, sowel as sakereisigers.

Daar is meer as genoeg doendinge in die omgewing soos gholf, bergfietsroetes en staproetes om net 'n paar te noem. Die Midlands Meander bied oorgenoeg geleentheid om te ontspan, die omgewing te verken en fynproewersdisse en die beste koffie te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques M
Saam met vriende
5.0
Fantastic, back again next year. Lovely place, and staff were very accommodating. Great walks and breakfast and super friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Alisha N
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking, peaceful, a beautiful stayaway for a total reset with your family. We really enjoyed our stay, staff were friendly and ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Ilse C
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf! Pragtige plaas en verblyf, eienaars en werknemers is dierbaar en baie gasvry en vriendelik. Lekkerste ontbyt! Met die mooiste uit...
Sien meer
Mrt 2026
Bongeka B
5.0
Everything from arrival to departure was exactly what I needed. Quiet! Serene! Exquisite - I couldn't have asked for more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Menno G
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek. Werklik 5-ster verblyf in 'n pragtige, stil en rustige omgewing. Deanne en haar span lewer uitmuntende diens.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Off the R103, Lidgetton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gowan Valley Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R103, Lidgetton, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YzBhZWYxLTFhOGMtNDFiOC1iODg1LTVkYWIzYjkzMTAzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the R103 Lidgetton 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.399841467396 30.073603931213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang