+79
Gastehuis in Swellendam

Grace Walk Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, netjies, sentraal geleë en baie gerieflik. Grace Walk is sentraal geleë, naby restaurante, en in 'n veilige, netjiese woonbuurt. Die kamer is baie netjies en gerieflik, als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deslin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. The owner and the workers were very friendly and helpful. The place is clean and has everything you need, and everything is in working condition. I will definitely go back to book a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ja, ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, vriendelik en verwelkomend. Die tuin en ontbytstoep was vir ons besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
1 nag
5.0
Feb 2026

Lovely. Lovely stay. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elissa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect overnight stop. We stayed in one of the Deluxe Queen Rooms as an overnight stop to Cape Town and it was great! Walking distance to restaurants. Swellendam is such a beautiful little paradise. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Veilig, pragtige, veilige en rustige omgewing. Heerlik gebly met 'n verskeidenheid pragtige restaurante binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Will be back. Comfortable and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Kamer baie netjies, goeie ligging, stapafstand van goeie restaurante. Die kamer was netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het vir oornag. Veilige verblyf en parkeerplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip N
1 nag
4.0
Mrt 2026

Very good and comfortable stay, and nice reception received. My stay was very pleasant and overall a positive experience. The facilities were clean, well-maintained, and comfortable, which contributed to a relaxing environment. The staff were friendly, professional, and always willing to assist when needed. All services were delivered efficiently, and the overall atmosphere made the stay enjoyable. I would be happy to return and would recommend the establishment to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang