Gracehouse Guest House
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gracehouse Guest House is in 'n stil woonbuurt in Queenstown, net 1,3 km vanaf die middedorp en 100 m vanaf 'n vulstasie. Dit bied ook maklike toegang tot die N6 na Oos-Londen.
Verblyf word in dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, lessenaar, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Zolisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink Gracehouse Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Limpopo Drive, Laurie Dashwood, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang